Belgian Malinois
R4,000
Opregte Belgian Malinois hondjies beskikbaar.
5 x tefies, 4 x reuntjies. Gebore 4 April 2026. Sal beskikbaar wees van ongeveer 20 Mei af.
Ouers is baie goeie gesinshonde, ons het 3 kinders (1, 4 en 12 jaar oud). Hulle is energieke honde en hoogs intelligent. Ons woon op n plaas en honde kry baie oefening. Uitstekende waghonde.
Van hul vorige werpsel se honde word opgelei.
Hondjies sal ontwurm en ingeënt word op 6 weke.
Kontak asb vir Marna op WhatsApp vir meer foto’s en videos op 0825055196.
Overview
Date of Birth
4 April 2026
Date to go home
20 May 2026
Expected adult size



